Ryan Coetzee
Ryan was born in Phalaborwa on August 12, 1995. Swimming with coach Emil de Bruin at the Diadora Swimming Club, he matriculated from the Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria in 2012 with seven distinctions.
In 2018, Coetzee won bronze medals in the Men's 50m Butterfly and 4x100 medley relay at the Commonwealth Games.
In 2014 he received a scholarship to the University of Tennessee. In September 2013 Ryan who came seventh in the final of the 100m butterfly at the Fina junior world championship in Dubai, was placed second in the same race at the South African senior championship, behind SA Olympic gold medallist Chad le Clos.
He followed up this excellent performance by setting a new South African, and African record of 23.91 in a 50m butterfly heats. At the 2018 Commonwealth Games he swam a time of 23:73 in the 50m fly, behind Chad le Clos in 23:37 and Dylan Carter in 23:67. He also swam in the heat of the 4x100 medley relay, with a split of 54:04 in the fly leg.
In the final Chad le Clos swam the fly leg in 50:10, allowing the team to finish third. As a heat swimmer, Ryan also received a bronze medal.
Oud-Affie swem vir Amerikaanse universiteit
Ryan Coetzee is sedert Augustus 2014 ‘n student by die Universiteit van Tennessee in Knoxville, VSA. Hy is ‘n swembeurs by die universiteit aangebied en studeer BComRek. Ryan was in Suid-Afrika vir die senior swemkampioenskap en het ‘n draai by Affi es kom maak. Stroom-op wou meer weet oor sy lewe as student in Amerika.
“Alles in die VSA was aanvanklik baie vreemd en die aanpassing groot, maar ek was nog geen oomblik spyt dat ek die skuif gemaak het nie,” sê Ryan. “Ek is baie gelukkig in die studierigting wat ek gekies het en die sportfasiliteite by die universiteit is natuurlik amper te goed om waar te wees! Daar is drie swembaddens waarvan twee binnenshuis is en die universiteit se voetbalstadion maak voorsiening vir 130 000 mense. Afgesien van die afrigter het elke sportspan sy eie sielkundige, dieetkundige en fi sioterapeut wat sorg dat elke lid van die span sy potensiaal bereik.”
“Anders as wat ‘n mens sou dink, word daar in Amerika ongeloofl ik baie klem op spanwerk gelê. Vergaderings en spanpraatjies is aan die orde van die dag en ‘n ou wat eerder aan homself as aan sy span dink, word gou uitgeskuif. Selfs die heel beste swemmer word geleer dat hy daarby gaan baat as hy al die ander in die span ook help om te verbeter. (Hier in Suid-Afrika is dit ongelukkig dikwels elke ou vir homself en net die sterre kry aandag en word ontwikkel.) Die Universiteit van Tennessee verwag dat ons hierdie kultuur van “leef en werk” nie net op die sportveld nie, maar ook in ons studie en in die res van ons lewens toepas!”
“Ons neem elke tweede naweek deel teen ander universiteite en word deurlopend voorberei vir internasionale deelname. Ons oefen amptelik in ‘n sesdagweek ‘n minimum van 20 uur. Van die sowat 25 mans in die span is net ongeveer die helfte Amerikaners. Die res kom uit verskeie ander dele van die wêreld.” Ryan bly in ‘n universiteitskoshuis en sê die feit dat hy tussen al die ander studente bly, het hom baie gehelp om aan te pas.
“Om alles in Engels te doen, was nogal uitdagend, maar wat die akademie betref, het ek in wiskunde en rekeningkunde darem ‘n voorsprong gehad. Van die werk wat ons in die eerste twee semesters gedoen het, het ons reeds 80% in matriek by Affi es behandel.
” Volgens Ryan word daar groot klem op akademie geplaas en jy word glad nie toegelaat om vir die universiteit te swem as jy nie jou vakke deurkom nie.
Personal best times
Event | Course | Time | Pts. | Date | City (Nation) | Meet |
---|---|---|---|---|---|---|
50m Freestyle | 50m | 22.39 | 814 | 13 Sep 2018 | Doha (QAT) | FINA: World Cup No 2 - 2018 Series |
50m Freestyle | 25m | 22.03 | 766 | 28 Sep 2018 | Eindhoven (NED) | FINA: World Cup No 3 - 2018 Series |
100m Freestyle | 50m | 49.88 | 829 | 8 Sep 2018 | Kazan (RUS) | FINA: World Cup No 1 - 2018 Series |
100m Freestyle | 25m | 50.31 | 708 | 29 Sep 2018 | Eindhoven (NED) | FINA: World Cup No 3 - 2018 Series |
50m Butterfly | 50m | 23.45 | 856 | 9 Sep 2018 | Kazan (RUS) | FINA: World Cup No 1 - 2018 Series |
50m Butterfly | 25m | 22.73 | 876 | 6 Oct 2018 | Budapest (HUN) | FINA: World Cup No 4 - 2018 Series |
100m Butterfly | 50m | 52.10 | 855 | 7 Sep 2018 | Kazan (RUS) | FINA: World Cup No 1 - 2018 Series |
100m Butterfly | 25m | 51.52 | 797 | 28 Sep 2018 | Eindhoven (NED) | FINA: World Cup No 3 - 2018 Series |
50m Freestyle Lap | 50m | 23.32 | - | 17 Apr 2015 | Durban | South African Championships |
50m Freestyle Lap | 25m | 21.32 | - | 14 Dec 2018 | Hangzhou (CHN) | FINA: 14th World Short Course ... |
100m Freestyle Lap | 50m | 49.96 | - | 6 Apr 2018 | Gold Coast (AUS) | XXI Commonwealth Games |
100m Freestyle Lap | 25m | 50.42 | - | 16 Nov 2019 | College Park (USA) | ISL Series |
200m Freestyle Lap | 50m | 1:56.37 | - | 29 Aug 2013 | Dubai (UAE) | FINA: 4th World Junior ... |
50m Butterfly Lap | 25m | 25.86 | - | 8 Jul 2014 | Durban | Arena Prestige |
100m Butterfly Lap | 50m | 53.18 | - | 24 Aug 2019 | Casablanca (MAR) | 12th African Games |
100m Butterfly Lap | 25m | 53.08 | - | 16 Nov 2019 | College Park (USA) | ISL Series |
2018 Commonwealth Games – Men's 50 metre butterfly - Dylan Carter (Trinidad and Tobago), Chad le Clos and Ryan Coetzee