'n Huldeblyk plakboek van Karen Muir deur Louise Kaiser.

Die plakboek fotos was na my aangestuur deur Chris Steyl, wie dit vanaf Karen se gewese eggenoot Gerben de Graad bekom het. Louise en Gerben was saam op Hoërskool Heilbron in the Vrystaat.

Terloops is al die berigte en artikels wat Louise versamel het in Afrikaans.