Anton van Niekerk


Anton was a graduate of Afrikaans Hoër in Pretoria He swam for Northern Transvaal and became a Springbok in 1976 . He died of a heart attack in Durban on 19 April 1983. He was an accountancy student at the University of Pretoria, and was completing his studies in Durban, where he also swam for Natal at the 1982 nationals in Pretoria, winning both the 200 and 400 IM's, and he was appointed the captain of the Springbok swimming team that year.


Anton was 'n oud-leerling van die Afrikaanse Seuns Hoërskool (Affies) in Pretoria, en 'n Noord Transvaal Springbok swemmer. Nadat hy vanaf die Universitiet van Pretoria 'n graad in rekeningkunde ontvang het, het Anton na Durban verhuis om sy studies te voltooi. In 1982 wen Anton beide die 200 en 400 m wisselslag, en word aangewys as kaptein van die Springbok span. Hy is dood aan 'n hartaanval op 19 April 1983.